Berliner Philharmoniker

Kenteken van die Berliner Philharmoniker
Sir Simon Rattle
Die hoofgebou van die Berliner Philharmoniker
Wilhelm Furtwängler dirigeer die Berliner Philharmoniker in die AEG-fabriek, 1942

Die Berliner Philharmoniker (voorheen bekend as die Berliner Philharmonisches Orchester in Duits, en die Berlynse Filharmoniese Orkes in Afrikaans) is 'n simfonieorkes wat in Berlyn, die hoofstad van Duitsland, gesetel is. Dit word deur baie bronne as een van die beste simfonieorkeste ter wêreld beskou, en sommige kritici beskryf dit as die beste orkes.[1] Die orkes se huidige hoofdirigent en musiekdirekteur is die Russiesgebore Kirill Petrenko.

  1. (en) Berlin Philharmonic: the world's best orchestra

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search